Heinz Winckler se loopbaan het begin toe hy die eerste seisoen van die sangkompetisie, Idols, in SA gewen het. Hy is ’n gewilde akteur, sanger, liedjieskrywer, kerkleier, spreker en skrywer. In 2019 het Heinz LoveKey NPC gestig om ’n reisende bediening te begin. Maar alles het in 2020 verander met die aankondiging van die inperkingstydperk. Gedurende 2020 het die Here vir Heinz en sy gesin gelei om ’n nuwe, onafhanklike plaaslike gemeente te stig – die LoveKey gemeente. Heinz is getroud met Aletté-Johanni Winckler, ’n bekende skrywer, entrepreneur en modestilis, en die gesin woon in Somerset- Wes in die Wes-Kaap. Heinz se ma is die bekende skrywer, Elsa Winckler.

Heinz Winckler

Ons kan nie produkte wat ooreenstem met die keuse te vind.