Heléne Booyens het van kleins af hondjies en perde in die kantlyne van haar skoolboeke gekrabbel. Vandag is sy ’n skrywer en illustreerder, asook ’n redakteur by Penguin Random House Suid-Afrika. Sy het honneursgrade in Bewaringsekologie en Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch, en ’n lisensie om slange te vang en hervestig.

HELÉNE BOOYENS

Filter
Stel ascending direction

4 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Jorsie die worsie 2: Die putponie-penarie
    Rating:
    0%
    R180,00
  2. Jorsie die worsie 1: Die raaisel van die lammervanger
    Rating:
    0%
    R180,00
  3. Jorsie die worsie 2: Die putponie-penarie (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R153,00
  4. Jorsie die worsie 1: Die raaisel van die lammervanger (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R153,00
Filter
Stel ascending direction

4 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys