Henk Breytenbach het B.Sc. in Rekenaarwetenskap. Hy werk en woon in Hartebeespoortdam. Hy word veral geboei deur die wel en wee van voormalige agente van die formele intelligensie-agentskappe, die ou Apartheidspioene, en wonder dikwels wat van hulle geword het. Dit is ryp grond vir spekulatiewe fiksie. Hy debuteer in 2015 met sy eerste spanningsroman, Kodenaam Icarus en volg dit op met Moordlys (2016).