Henry Ferreira woon in Pretoria en is ’n musikant en liedjieskrywer. Hy het ’n BA-graad by Tukkies verwerf, asook ’n kopieskryfkursus by die AAA-advertensieskool voltooi. Sy familie, vriende, musiek en die natuur is dinge in die lewe wat hy werklik waardeer. Sy eerste Cowboy Koekermoer-boek het in 2009 ’n ATKV Kinderboek-toekenning ingepalm.