Hjalmar Pretorius is 'n vryskut-grafieseontwerper en -illustreerder. In 2010 het hy 'n BA-graad in Grafiese Ontwerp aan die Noordwes-Universiteit in Potchefstroom voltooi. Na twee jaar se blootstelling aan kreatiewe agentskappe in 'n groot stad het Hjalmar en sy toe swanger vrou teruggekeer na haar tuisdorp. Daar het hulle 'n boetiekkreatieweagentskap begin. Saam het hulle gesogte pryse ingepalm vir hul werk, onder andere 'n paar loeries. Hjalmar se gunstelingtydverdryf is om homself te verloor in 'n illustrasie en om kwaliteittyd met sy familie deur te bring.