Ilse Roux is die stigter en hoofontwerper by Ilse Roux Bridal Wear en is al 16
jaar in die trou- en ontwerpersbedryf. Sy is aangewys as die Beste Trourok
Ontwerper van die Jaar in 2017, ABIA Goud wenner in 2012 en 2013
(Couture Ontwerpe) en ABIA Silwer wenner 2012 (Bruidswinkel). Ilse is
gebore en getoë in Malmesbury en het al van kindsbeen af ’n passie vir
materiaal en ontwerp. Ná skool het sy verder studeer aan die Universiteit
Stellenbosch. Ilse is getroud en woon met haar man en kinders in Bellville
waar haar modewinkel ook is.