Jana Marx het in 2013 ’n graad in teologie behaal en tussendeur kerkverwante nuus op ’n vryskutgrondslag geskryf. Ná haar studies werk sy as handelsmerkredakteur by Finesse-tydskrif. In 2015 word sy aangestel as nuusverslaggewer by Netwerk24. Sy fokus veral op kerkverwante nuus en hofsake. Sy berig oor die Krugersdorp-moordsaak sedert dit in Mei 2018 in die hooggeregshof in Johannesburg begin het en doen direk verslag uit die hof vir Netwerk24, asook die Afrikaanse koerante Beeld, Die Burger en Volksblad.

Jana Marx

Filter
Stel ascending direction

3 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Afspraak met moord (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R272,00
  2. The Krugersdorp Cult Killings (EBOOK)
    Rating:
    0%
    R264,00
  3. Afspraak met moord
    Rating:
    0%
    R320,00
Filter
Stel ascending direction

3 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys