Jason Reynolds is op die oomblik een van die bekendste jeugboekskrywers ter wêreld. Hy is die skrywer van die bekroonde boek, When I Was the Greatest, waarvoor hy die Coretta Scott King/John Steptoe-toekenning vir Nuwe Talent ontvang het. Sy boeke Boy in the Black Suit en All American Boys is ook met Coretta Scott King-eretoekennings bekroon. As Brave As You, sy fantastiese debuut vir intermediêre lesers, was ’n Time Book of the Year en asook ‘n wenner van die Kirkus Award. Ghost, die eerste boek in sy Track-reeks vir intermediêre lesers, was ’n National Book Award-finalis. Hy woon in Brooklyn, New York, en sê baie van sy werk is daarop gemik om seuns aan te moedig om meer te lees

Jason Reynolds

Ons kan nie produkte wat ooreenstem met die keuse te vind.