Jessica Haasbroek is ‘n jong, vryskut hekelontwerper vir verskeie jaarnhuise in Suid-Afrika. Haar ontwerpe en kleurkombinasies is vars en modern. Sy is ‘n inspirasie vir jong hekelaars wat die bedryf betree.