Jozine Botha is ’n pastoor en berader by Prisma gemeente in Wonderboom, Pretoria. Om na mense se stories te luister is haar passie en dit was juis die stories van mishandelde vroue en kinders wat haar debuutroman geïnspireer het. Sy het van jongs af liefdesverhale gelees en gedroom om Teologie te studeer en ’n skrywer van Christelike boeke te word. Maar sy het Ingenieurswese by die Universiteit van Pretoria studeer en ’n akademiese boek geskryf vir haar Meesters in Bedryfsingenieurswese. Op dertig ervaar sy weer ’n sterk roeping na die bediening en begin Teologie NWU studeer. Sy voltooi haar Meesters in Pastorale berading en begin toe haar droom verwesenlik om ’n liefdesverhaal met ’n geestelike inslag te skryf. Die jare tussen ons is Jozine se debuutroman.

Jozine Botha

Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Die jare tussen ons (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R247,00
  2. Die jare tussen ons
    Rating:
    0%
    R290,00
Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys