Judy Troskie het grootgeword op die destydse Wes-Transvaalse vlaktes. As alleenkind het haar verbeelding sy eie prentjies begin teken wat jare later in haar volwasse lewe voortgesit is in die geboorte van lewende karakters in haar verhale. Sy het hulle geskep, asem ingeblaas en dan teruggestaan om slegs hulle lewensdans neer te pen. Die afgelope drie jaar woon sy en haar man in Phalaborwa en die simbiose van die bos sorg vir die nodige inspirasie.<

Judy Troskie

Winkel deur
Judy Troskie
Filter

13 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
Filter
Stel ascending direction

13 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys