Leon de Villiers is een van die mees bekroonde skrywers van kinder- en jeugboeke in Afrikaans. Hy is onder meer met die Scheepersprys, die Sanlamprys, die M.E.R.-prys, die ATKV-kinderboektoekenning, die C.P. Hoogenhouttoekenning en die Alba Bouwerprys bekroon. Van die kinderboeke wat uit sy pen verskyn het, sluit in Droomoog Diepgrawer, Die Groot Koelte, Erik en die kido-dinges, Parmant, Maroelaboomstories en Aliens en engele. In 2015 is ’n rolprent gebaseer op sy jeugboek Die pro vrygestel.

Leon de Villiers

Filter
Stel ascending direction

12 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Die groot koelte (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R170,00
  2. Droomoog Diepgrawer (EPUB)
    Rating:
    0%
    R187,00
  3. Erik en die kido-dinges (EPUB)
    Rating:
    0%
    R145,00
  4. Shorn (EPUB)
    Rating:
    0%
    R101,89
  5. Maroelaboomstories (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R272,00
  6. Tales from the Marula Tree (EBOOK)
    Rating:
    0%
    R272,00
  7. Hoe vinnig is 'n volstruis (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R128,00
  8. Wetenskaap (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R94,00
  9. Toko (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R110,00
  10. Wetenskaap vyte
    Rating:
    0%
    R110,00
  11. Tales from the Marula Tree
    Rating:
    0%
    R320,00
  12. Maroelaboomstories
    Rating:
    0%
    R320,00
Filter
Stel ascending direction

12 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys