Lize Roux het op ’n Karooplaas grootgeword en sy verlang nog steeds terug daarheen. Een van haar heel eerste kleintydfoto’s is van haarself op hul perd, Goldie, met haar pa wat die teuels vashou. Sy is die skrywer van die Stalmaats-reeks. Die reeks handel oor Anri Marais en haar maats se wedervaringe by ’n ryskool. Besoek gerus Stalmaats se Facebook-groep om meer oor die reeks uit te vind.

Lize Roux

Winkel deur
Filter

8 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
Filter
Stel ascending direction

8 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys