Met ʼn BCom-graad agter haar naam, sou Lizelle von Wielligh nooit kon droom om die pen op te tel en te begin skryf nie, maar toe bring die Here ʼn onverwagse draai op haar pad wat haar meer vervuld laat as wat sy ooit kon droom. Deesdae vind sy dit baie meer stimulerend om haar gedagtes kreatief aan te wend, eerder as om syfers op die rekenaar te laat klop. Haar gesin kom altyd eerste in haar lewe. Sy is voltyds betrokke by haar kinders en is bevoorreg om ʼn “gelukkige einde” saam met haar man te leef. As sy nie skryf nie, moet haar hande besig bly met ʼn handwerkie.

Lizelle von Wielligh

Winkel deur
Lizelle von Wielligh
Filter

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Melktert vir die hart
    Gewone prys R110,00 Spesiale prys R55,00
Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys