Nicci Nathanson (voor haar troue bekend as Zunica Joao) het in 2009 ’n honneurs-graad in Inligtingsontwerp aan die Universiteit van Pretoria behaal, waarna sy vyf jaar lank mede-eienaar van ’n dekorbesigheid genaamd Moi Décor was. Sedert 2015 is sy voltyds illustreerder. Haar illustrasies pryk in boeke soos Slaaptyd, Matilda (waarvoor sy in 2012 die ATKV-Kinderboektoekenning ontvang het) en My eerste atlas/My first atlas. Sy woon en werk in Johannesburg.