Peet Venter is gebore in Krugersdorp in 1940, geskool op Louis Trichardt en matrikuleer by Hoërskool Wonderboom in 1958. Daarna studeer hy BMus en BSc voor hy verdere tegniese opleiding in Landbou Ingenieurswese ontvang. Hy trou in 1967 en kry twee kinders terwyl hy as ontwerptegnikus in Pretoria werk vanaf 1971 tot sy aftrede in 2005. Peet bly in die Dinokeng-bewarea, waar hy skryf, verf en homself met plaaswerk besig hou.

Peet Venter

Filter
Stel ascending direction

10 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Brand (EPUB)
    Rating:
    0%
    R238,00
  2. Lem (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R272,00
  3. Dieper as die bloed (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R238,00
  4. Een vir een (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R238,00
  5. Die dooies praat nie (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R255,00
  6. Soos 'n diep waterkuil (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R238,00
  7. Ou bloed (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R268,00
  8. Waar boosheid broei (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R268,00
  9. Plasenta (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R268,00
  10. Soos 'n diep waterkuil
    Rating:
    0%
    R280,00
Filter
Stel ascending direction

10 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys