Philip de Vos is ‘n oud-onderwyser, oud-operasanger, fotograaf en skrywer van Afrikaanse en Engelse gedigte en kinder- en jeugverhale. Hy is veral bekend vir sy ligte rympies asook limerieke. Verder is hy ook ‘n rymvertaler en skrywer en radio-aanbieder van reekse oor klassieke komponiste.

Philip de Vos

Winkel deur
Philip de Vos
Filter

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys