René van Zyl is ’n skrywer, blogger, oudjoernalis, en aweregse Me-vrou Dominee. Sy en haar predikantman het twee volwasse dogters en ’n breingestremde seun. Hulle woon op ’n plaas in die skadu van die Magaliesberg op Hartbeespoort.