Riaan Grobler is ’n bekende omproeper by PretoriaFM, sanger, akteur en TV-aanbieder. Hy is gebore en getoë in Pietersburg, en die wenner van verskeie medaljes gedurende ’n internasionale sangkompetisie in sy matriekjaar. Die eerste van sy sewe albums het in 2006 die lig gesien ná sy deelname aan Supersterre. In 2006 tree hy op as akteur in die musikale verhoogproduksie, The Wedding. Riaan vervaardig ook televisie-programme en het Die Groot Ontbyt aangebied. Riaan woon deesdae in Pretoria en sy debuut roman, die gewilde blitsverkoper Geheime op Philadelphia, het baie lof ingepalm.

Riaan Grobler

Filter
Stel ascending direction

4 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Hospitaal Weltevreden (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R247,00 Spesiale prys R222,30
  2. Hospitaal Weltevreden
    Gewone prys R300,00 Spesiale prys R270,00
  3. Geheime op Philadelphia
    Gewone prys R310,00 Spesiale prys R248,00
  4. Geheime op Philadelphia (EBOEK)
    Gewone prys R265,00 Spesiale prys R212,00
Filter
Stel ascending direction

4 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys