Dr Riana Scheepers is een van die veelsydigste skrywers in Afrikaans. Uit haar pen het agt kortverhaalbundels, twee romans, ‘n digbundel, twee rubriekbundels, kinderverhale en verskeie akademiese en joernalistieke artikels verskyn. Sy is ook samesteller van vyf bloemlesings wat in Suid-Afrika en in België verskyn het. Haar literêre werk is vertaal in Nederlands, Spaans, Frans en Engels. Sy is reeds bekroon met die Akademie vir Wetenskap en Kuns se Eugène Marais-prys, die ATKV-prosaprys, die FAK-prys en die ATKV Kinderboekprys. Riana woon op die historiese wynplaas De Compagnie in die Wamakersvallei. Sy is bedags plaasbestuurder en snags skrywer. Sy woon ook op Paternoster in ‘n visserhuis, in Namibië in ‘n spookhuis en in ‘n kliphuis in die Tankwa-Karoo.

Riana Scheepers

Winkel deur
Riana Scheepers
Filter

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Spoorvat (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R230,00
Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys