Rob Marsh is gebore in Wolverhampton, Engeland en is skrywer van 30 boeke, fiksie en nie-fiksie, sowel as meer as 300 radio programme. Hy spesialiseer in die veld van misdaad, en het die boeke Famous South African Crimes, en With Criminal Intent: The changing face of Crime in South Africa geskryf. Ook het hy die boek South Africa: Weird and Wonderful, geskryf. Hy woon tans in Johannesburg.