Ronelle Uys het in Heidelberg saam met haar man gewoon. Sy het twee Romanzas geskryf voor sy in 2019 oorlede is. Eintlik alles was haar laaste manuskrip. In 2021 het Marilé Cloete die manuskrip voltooi. Dié Romanza is ’n huldeblyk aan Ronelle Uys, wat in 2015 met Sy liefdesplan gedebuteer het.