Rosita Oberholster woon op 'n klein, boomryke dorpie in die Noord-Kaap saam met haar man en twee tienerdogters. Skryf is vir haar soos asemhaal en is 'n manier om uiting te gee aan haar skeppingsdrang. Ongelukkig is daar nie baie tyd vir skryf nie, maar sy spandeer graag so veel as moontlik van haar vrye tyd daaraan. Een van die plekke wat haar baie na aan die hart lê, is die Weskus.