Sarah Wild is ’n bekroonde Wetenskap-joernalis. Sy is die Mail & Guardian se Wetenskap-redakteur en is in 2013 as Suid-Afrika se voorste Wetenskap-joernalis benoem. Wild het in 2012 haar eerste vollengte niefiksie boek, Searching African Skies: The Square Kilometre Array and South Africa's quest to hear the songs of the stars, gepubliseer.