Susan Olivier het grootgeword op Boksburg. Volgens haar het sy die ideale kinderjare gehad, want sy kon onophoudelik lees. As tiener het sy gedroom oor die boek wat sy wil skryf. Sy het gaan studeer, getrou en kinders gehad: haar liefdesverhaal gelewe. Skryf is haar stokperdjie, want sy werk voltyds. Met haar twee kinders wat nou albei uit die huis is, is daar gelukkig meer tyd vir haar gunstelingtydverdryf.