Tertius Janse van Rensburg is ’n siviele ingenieur van beroep, wie se linker- en regterbrein al sy hele lewe in oorlog verkeer. Vir dekades het sy linkerbrein die oorhand terwyl hy eers vir Transnet geboue bou en later ’n wiskundeonderwyser en -dosent is. Na sy aftrede begin sy regterbrein ’n paar veldslae wen, en hy begin skryf. Hy publiseer ’n paar novelles en kortverhale in tydskrifte, maar sy groot deurbraak kom toe hy as die beste debuutskrywer in die LAPA Jeugromankompetisie 2019 bekroon word.

Tertius Janse van Rensburg

Winkel deur
Tertius Janse van Rensburg
Filter

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys