Wendy Maartens het in Worcester grootgeword en haar skoolloopbaan in George voltooi. Sy skryf eg Suid-Afrikaanse stories vir jong lesers en is veral bekend vir die deeglike navorsing wat sy doen om vergete volksverhale, legendes en ware stories toeganklik en opwindend vir ‘n nuwe generasie lesers te maak. Vorige werk sluit 90 titels in waarvan 16 bundels is. Haar werk is in Engels, Xhosa, Sotho, Venda, Zoeloe en Duits vertaal.