Aktiwiteitshandleiding vir leierskapsontwikkeling (EPDF)

R92,00
Aktiwiteitshandleiding vir leierskapsontwikkeling (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799389517
Formaat: EPDF
Publikasie datum: 2018-03-01
Links
Sit jy met jou hande in jou hare as dit kom by die kweek van jong leiers in die klaskamer?Vrees nie, die ATKV se Aktiwiteitshandleiding vir Leierskapsontwikkeling is net vir jou. Vind van ysbrekers tot aktiwiteite om leerders te help om beter te kommunikeer, beter te luister en nog vele meer in hierdie maklike gids. Daar is speletjies te kies en te keur of jy net 5 minute het of & 'n halfuur om die jongklomp besig te hou. Sommige van die speletjies kan jy sommer in jou klaskamer speel, terwyl ander op die rugbyveld gespeel word. 'n Lys van rolprente met uitgewerkte vraelyste is ideaal vir begripsinoefening.
Die ATKV besef dat onderwysers baie besig is en nie altyd die tyd het om speletjies uit te dink nie. Met die ATKV se Aktiwiteitshandleiding vir Leierskapsontwikkeling wil ons jou hande sterk maak en ook ’n verskil in jong mense se lewe maak
Die eerste uitgawe van die Aktiwiteitshandleiding vir Leierskapsontwikkeling is in Afrikaans, Engels en in Zoeloe beskikbaar en kos net R100 elk. Spesiale pakkette is ook beskikbaar.  

Vir meer inligting of bestellings kontak vir Annemarie Alberts  by 011 919 9066 of stuur ’n e-pos aan annemariea@atkv.org.za.


Meer inligting
Publikasie Datum 01 Mrt. 2018
Formaat EPDF
Skrywer ATKV
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening