’n Splinternuwe versameling van die beste Engelse gedigte, kortverhale,
dramas en volksliteratuur vir die hoërskool!
In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Sally
Partridge, Fanie Viljoen, Mia Arderne, Hannes Barnard ... en nog
meer!
Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders, vir beide
huistaal- en eersteaddisioneletaal-sprekers. ’n Aparte studiegids sal
ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor
die tekste bevat