Asem: oudio vir die klaskamer is voorgelees en opgeneem deur Johan van Eeden.
Jan Vermeulen se boek is ’n aangrypende grootwordverhaal oor verslawing, tweede kanse en wat dit beteken om jouself waarlik te vind. ’n Kragtoer van ’n boek wat nooit die leser met maklike antwoorde onderskat nie. Asem hoort op elke tiener se boekrak.
Hierdie oudioboek is 'n fantastiese hulpmiddel vir die klaskamer.