Blinde gode

R320,00
Blinde gode
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799398205
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2019-10-01
"Die strafregstelsel is ’n pilaar waarop demokrasie gebou word. Dit moet jaloers bewaak word. Want wat gebeur wanneer die bewakers nie vertrou kan word nie? Quis custodiet ipsos custodes? Wie sal toesien dat die bewakers bewaak word?"
Meer Deur Dibi Breytenbach