Blinkertjies in Pa se baard en ander skitterende verhale

R180,00
Blinkertjies in Pa se baard en ander skitterende verhale
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781776354337
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2022-01-04
'n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur vir die EAT-klaskamer. In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Susan Ongansie, Anzil Kulsen, Annerlé Barnard, Elizabeth Wasserman, Fanie Viljoen ... en nog meer! Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders vir die kwartaal drie letterkundeprojek wat deel is van die CAPS-kurrikulum. 'n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat.

Lees die uittreksel
Meer inligting
Publikasie Datum 04 Jan. 2022
Formaat Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Marieta Nel
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Marieta Nel