Boere-aspoester

R110,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779870711
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2025-04-01
Femme fatale of boere-aspoester? Alinda is vasbeslote om haar sterfbedbelofte aan haar ma na te kom voor sy trou. Maar watter man sal sewe jaar vir haar wag, soos Jakob vir Ragel? Dieselfde dag waarop sy haar ontroue aanstaande die deur wys, steel ’n Gautenger haar parkeerplek. Alinda besluit net daar om mans die rug te keer. Toe dit blyk die Gautenger is haar buurman se kleinseun Harry, spat die vonke behoorlik tussen hulle. Sal Harry Alinda kan oortuig hy is ’n man soos Jakob?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Apr. 2025
Formaat Sagteband
Skrywer Beatrix Smith
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Beatrix Smith