Huis toe vir Kersfees

R110,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779870520
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2024-12-01
Vakansieromanse in die Karoo Al wat Surika Breedt wil hê nadat haar kêrel haar vir ’n ander meisie gelos het, is ’n rustige Kersvakansie by haar ouerhuis. Daar vind sy egter ’n indringer: Alex de Bruyn wil hulle Karoodorp in ’n vakansie-oord omskep. Wie is hy om te dink hy weet wat Grysbult nodig het? Boonop moet Surika vir ses weke saam met Alex in haar ma se gastehuis bly. Tot haar ontsteltenis ontdek sy die man kan soen soos ’n droom. Gaan sy hom kan weerstaan?
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Madelie Human