Briljant! (Outdoor Maker Lab)

R290,00
Briljant! (Outdoor Maker Lab)
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799390650
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2019-01-01

Opwindende eksperimente vir jong wetenskaplikes. Hierdie prettige, feitebelaaide boek is propvol ongelooflike buitelug-eksperimente wat ontluikende jong wetenskaplikes help om hul omgewing te verken.

Kyk gerus na die Resensie

Â