Dans met 'n stiervegter (EBOEK)

R90,00
Dans met 'n stiervegter (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799382570
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2017-02-01
Links
In Barcelona bemeester Tahlia die flamenco, maar haar hart dans egter op sy eie ritme. Spanje se kampioenstiervegter, Alejandro, is haar hart se dansmaat, maar sy kan nie sy beroep aanvaar nie.  Is hulle bestem vir mekaar of nie?
Meer Deur Trudy Reinhardt