Deuskant die Groot Gariep is Deacon se tweede bundel kortverhale geskryf in Boesmanlandse Nama-Afrikaans – ’n taal met ’n seggenskrag wat fynproewerlesers van Afrikaans se tone sal laat omkrul van lekkerkry. Die verhale gaan oor ’n harde wêreld en die mense wat daar bly .