Die lys (EBOEK)

R95,00
In voorraad
ISBN
9781779875471
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2024-07-01
Links
Toe Karen se man haar vir ’n jonger weergawe los, besluit sy: Dis tyd om te waag. ’n Vriendin vertel haar van die eienaar van ’n toermaatskappy wat glo ’n bobaasverleier en uitstekende minnaar is … Hy stem in om Karen uit haar penarie te red en gou beleef sy avonture waarvan sy voorheen net kon droom. Avonture het egter ’n manier om jou onverhoeds te betrap en jou op afdraaipaaie te neem wat jy nooit sien kom het nie.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Jul. 2024
Formaat EPUB
Skrywer Erla-Mari Diedericks
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Erla-Mari Diedericks