Dink aan jou (EPUB)

R90,00
Dink aan jou (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799353525
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2012-02-01
Links
Emily se eerste skooljaar as onderwyseres verloop nie soos wat sy voorsien het nie. Nadat haar redaksiespan ’n skoolkoerantwedstryd gewen het, ontvang sy ’n vloedgolf gifbriewe. Wat sit daaragter?
Meer Deur Elise Keyter