Duskant die doodlyn (EPUB)

R123,00
Duskant die doodlyn (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799360967
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2013-01-23
Links
Werner en sy vriende lééf vir rugby. Hierdie jaar is hulle vasbeslote om hul aartsvyande ’n ding of twee op die rugbyveld te wys. Maar iets is verkeerd. Wie is die geheimsinnige man wat snags by die skool rondsluip? En waarom gebeur daar skielik allerhande vreemde dinge met Werner-hulle se rugbyafrigter? Dit begin al hoe meer lyk of iemand nie volgens die reëls speel nie en Werner en die res van sy span beland in groot gevaar ...
Meer inligting
Publikasie Datum 23 Jan. 2013
Formaat EPUB
Skrywer Jaco Jacobs
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jaco Jacobs