Die buitestander (EBOEK)

R90,00
Die buitestander (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799354454
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2014-04-01
Links
Antoni Arendse staan op trou met haar niggie, maar dít keer hom nie. Hy’t meer as een meisie op sleeptou. Wanneer hy kan, soen hy Isabella dat sy na haar asem snak. Kan ’n man so ’n gewetenlose verleier wees?
Meer Deur Salomé Schutte