Die teensinnige bruid (EBOEK)

R90,00
Teensinnige bruid, Die (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799353914
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2014-04-01
Links
Vir ’n man sien Marinet nie weer kans nie. Veral nie nadat haar huwelik met Gerrit ’n mislukking was nie. Omdat sy hom seksueel klaaglik gefaal het. Daarom vlug sy as Louis van der Merwe net naby die plaas kom.