’n Stukkie genade (EBOEK)

R90,00
’n Stukkie genade (EBOEK) Romanza geskryf deur Dianne van Eeden
In voorraad
ISBN
9780799380361
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2016-01-07
Links
Anjenette stem in om Brad, wat weens ’n vliegongeluk blind gelaat is, se persoonlike assistent te wees. Kort voor lank moet sy egter alles in haar vermoë doen om haar gevoelens vir hom van sy sesde sintuig weg te steek.