Onverskrokke rebel (EBOEK)

R90,00
Onverskrokke rebel (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799352986
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2011-10-01
Onverskrokke rebel (EBOEK)
Links
Claudette vaar rebels die Kalahari in met haar antieke sportmotortjie. Toe dié gaan staan, word sy ’n aantreklike mechanic se handlanger in sy werkswinkel. Maar sy moet kies tussen hierdie lewe en haar ander lewe ...
Meer Deur Linelle Venter