Ed van Inligtingstelsels (EPUB)

R242,00
Ed van Inligtingstelsels (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799354362
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2013-06-01
Links
Ed is al bykans twintig jaar lank ’n maatskappyman. Sy vrou het hom gelos en hy is moeg vir sy werk, vir sy gefrustreerde ambisie as skrywer, en veral vir die gevoel dat absoluut niks is soos dit moet wees nie. Dit lyk vir hom meer en meer asof hy nie anders sal kan as om drastiese stappe te doen nie ... Hierdie roman gaan alkoholiste na die AA laat stroom; kantoorwerkers daardie gastehuis in Waterval-Boven waaroor hulle droom, laat oopmaak; dit sal verslind word soos ’n honger mens ’n bord Spur-chips met ’n lekker sousie daaroor geniet. Veral vir bewonderaars van werkersklasromans soos Somer II en Bright Lights, Big City, en kenners van oopplankantore.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Jun. 2013
Formaat EPUB
Skrywer Jaco Fouché
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening