Eenkantman (EBOEK)

R90,00
Eenkantman (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799353563
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2011-10-01
Links
Rulanda Muller, ’n toegewyde beroepsvrou, besef sy wil tog ’n man hê, spesifiek vir Chris Weyers – ouer, wyser, wat nie bedreig voel nie. Hy reken hy’s te oud vir haar, en sy venynige tweelingdogters gryp ook in.
Meer Deur Joléne de Koningh