Eerste liefde (EPUB)

R217,00
Eerste liefde (Duet) (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799353488
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2011-10-01
Links
Eerste liefde is ’n heruitgawe van twee van Dina Botha se gewildste romanses; In ruil vir ’n hart en Onweerstaanbare kok. In ruil vir ’n hart Zac Meyer is veeleisend. Hy vra niks minder as die beste nie. Maar om die dood kan Zanne nie aan sy vereistes voldoen nie. Sy is buitendien net Zac se sekretaresse en sy’s doodtevrede as sy die wêreld in fokus deur haar bril waarneem, as haar potplante water het en as sy die aandelemark kan dophou. Totdat die noodlot ingryp en haar lewe op sy kop keer. Onweerstaanbare kok Armand Retief is ’n selfversekerde, egoïstiese, klasbewuste snob. Reza weet maar te goed sy moes nie onder valse voorwendsels deel van dié huishouding geword het nie … want van kook en koekbak weet sy niks. En maak nie saak of Armand se aantreklike bakkies haar speeksel laat opdroog nie, hy ís haar oom … Sy moet haar geheim met hom deel. Maar wanneer? En hoe?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Okt. 2011
Formaat EPUB
Skrywer Dina Botha
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Dina Botha