Ek lees self 3: Haas en Skilpad hardloop resies (EBOEK) geskryf deur Wendy Maartens. Hierdie reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Vind uit wat gebeur as Rooi Hen op ’n dag besluit om brood te bak, leer saam met Sprinkaan werk, en ontmoet ’n padda wat op ’n dag baie, baie kwaad geword het …
Hierdie reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Vind uit wat gebeur as Rooi Hen op ’n dag besluit om brood te bak, leer saam met Sprinkaan werk, en ontmoet ’n padda wat op ’n dag baie, baie kwaad geword het …