Sonika, ’n loopplankmodel, se lewe verander radikaal ná ñ gaslekkasie. Sy ontmoet die plastiese sjirurg Jacques Aucamp wat bekend daarvoor is dat hy perfeksie op alle vlakke van sy lewe najaag. Sal hy ooit haar geskende liggaam kan aanvaar en liefkry?