Stylvol en swierig: Talia, Didi en Lienka begin 'n stylagentskap om mode-advies uit te deel en partytjies te hou in hulle graad 10-jaar. Terselfdertyd moet hulle die populêre meisies hanteer en hulle liefdeslewens uitsorteer!
Publikasie Datum | 07 Jan. 2020 |
---|---|
Formaat | Sagteband |
Taal | Afrikaans |
Skrywer | Solet Scheeres |